Geskiedenis / History

In Januarie 1955 het die Hoërskool D.F. Malherbe sy deure vir die eerste keer vir 143 Afrikaanssprekende leerders uit die suidelike voorstede van Port Elizabeth geopen.

Van die eerste dinge wat aandag gekry het, was skooldrag, ‘n skoollied, ‘n naam vir die skool en ‘n wapen. Toe die huidige skoolgebou in 1956 in gebruik geneem is, was die skoolwapen ook gereed. Die simboliek van die wapen is as volg: die vuurtoring van Kaap Receife staan vas op die rotse en hoe die stormagtige see ookal sou woed, versprei hy steeds sy lig in die donkerte. Die ligstraal vorm ‘n stralekrans in ‘n wawielvorm wat weer die uitdra van die beskawing en geletterdheid voorstel.

Die bekende Afrikaanse digter, filosoof en akademikus, prof. D.F. Malherbe, het die skoollied wat in 1957 vir die eerste keer gesing is, geskryf. In 1958 het die eerste matriekklas (11 leerders) hul skoolloopbaan aan D.F. Malherbe voltooi.

In January 2011 the school opened its doors for the first English class. What a proud moment that in the year that we celebrated our diamond jubilee the first English class finished their high school careers in D.F. Malherbe.   At present there is one English class per grade. In grades 8 to 9 we follow a policy of parallel medium instruction. As from gr. 10 onwards the medium of instruction depends on the learner’s subject choices. In subjects such as Mathematics, Physical Sciences, Accounting and Life Sciences we attempt to follow the same policy as in gr. 8 and 9 (depending on educator availability. In subjects where there are not enough learners to justify 2 separate classes we offer duel medium instruction.

Our new motto “State ut petram was introduced in 2017.

We are proud of the fact that D.F. Malherbe High School has been able to fulfil its duty and obligations as an institution of higher education that has served the community with honour over the past 60 years.

State ut petram