Skoollied / School song

Ons jeug van die helder Suiderstrand

Staan pal op die voorpos van ons land

en groei in die lug waar winde waai

Uit blink-blou see, ons jeug van die Baai!

In honour of God and our precious land,

we reach for the future; in faith we stand!

Our song will resound as our voices soar

with love that we share for this Southern shore.

In years that await, when far we roam,

we’ll cherish our pride in our school, our home.

Om deur na die binneland te dra

die vrug van ons hart vir Suid-Afrika.

(geskryf deur / written by: Prof D.F. Malherbe)

(vertaling/translation: Mariëtte du Toit-Dodd)