Maandag, 06 September, 2010
Opsies
Statistieke
Inhoud Trefslae : 312872
Jy is hier: Tuisblad

NA 10 JAAR WEER BYEEN PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Arno van Wyk   

IMG_0436

 

Die reunie is die oggend met 'n informele tee in die biblioteek begin.  Ongelukkig kon baie min dié geleentheid bywoon, maar aan geesdrif het dit nie ontbreek nie.  Tien jaar se stories was gou om in te haal en nuwes is bygevoeg.

Saterdagaand is daar heerlik in die Johannes Roets Sentrum gekuier toe nog meer vriende en gades aangesluit het.

Die skool sien met groot afwagting uit na die volgende reunie ( oor 20 jaar?) van dié besonderse jaargroep.

Baie dankie aan Lucinda Janse van Rensburg (nee Kieck) wat die voortou geneem het om al die verrigtinge glad te laat verloop en aan Riette Schutte vir die neem van die foto's.

kyk na die foto's:  kliek hier


 

 

Laas Opdateer op Donderdag, 05 November 2009 16:34
 

Malherbiet van die Week

SSA42346

Kliek om meer te lees...

pastarchivesArgief

Presteerder van die Week

SSA42349

Kliek om meer te lees...

pastarchivesArgief

skud

Inskrywingsvormnew

Matriek1990

Matriek1960