Vrydag, 10 September, 2010
Opsies
Statistieke
Inhoud Trefslae : 314305
Jy is hier: Tuisblad

Interskole atletiek PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Arno van Wyk   

156

Die jaarlikse interskole atletiekbyeenkoms tussen Hoërskole D.F. Malherbe en Nico Malan van Humansdorp het op Vrydag, 5 Februarie 2010, by die sportstadion van die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit plaasgevind.

Vanjaar was dit die eerste keer sedert die byeenkoms se ontstaan in 2004 dat dit nie op die grasbaan van die Hoërskool Nico Malan plaasgevind het nie. Aan geesdrif onder die atlete en ondersteuners het dit definitief nie ontbreek nie.

Die punte is as volg bereken:

Posisies Punte
1ste plek 6
2de plek 4
3de plek 3
4de plek 2
5de plek 1

Aan die einde van die byeenkoms het Nico Malan die byeenkoms met 1048 punte gewen teenoor D.F. se 671 punte. Baie geluk aan Nico Malan.

Die bekerwenners in die onderskeie ouderdomsgroepe en items was as volg:

 

INTERSKOLE – 2010
BESTE PRESTASIE VELD
S 0/19
Rossouw Prinsloo (NM)
INTERSKOLE – 2010
BESTE PRESTASIE VELD
D 0/19
Leta Meyer (NM)
INTERSKOLE – 2010
BESTE PRESTASIE VELD
S 0/17
Martin Stoltz (DF)
INTERSKOLE – 2010
BESTE PRESTASIE VELD
D 0/17
Darné Claassen (DF)
Lize du Plessis (NM)
INTERSKOLE – 2010
BESTE PRESTASIE VELD
S 0/16
Xeno Pienaar (NM)
INTERSKOLE – 2010
BESTE PRESTASIE VELD
D 0/16
Alasna de Lange (NM)
INTERSKOLE – 2010
BESTE PRESTASIE VELD
S 0/15
C. Wait (NM)
INTERSKOLE – 2010
BESTE PRESTASIE VELD
D 0/15
Melisa Draai (NM)
Philene v Niekerk(NM)
INTERSKOLE – 2010
BESTE PRESTASIE VELD
S 0/14
Damian Sharp (DF)
INTERSKOLE – 2010
BESTE PRESTASIE VELD
D 0/14
Rikemarie du Preez (NM)
INTERSKOLE – 2010
BESTE PRESTASIE BAAN
S 0/19
Adriaan Erasmus (NM)
INTERSKOLE – 2010
BESTE PRESTASIE BAAN
D 0/19
Riska Verwey (NM)
INTERSKOLE – 2010
BESTE PRESTASIE BAAN
S 0/17
Kevin Botha (NM)
INTERSKOLE – 2010
BESTE PRESTASIE BAAN
D 0/17
Aleesha Gerber (DF)
INTERSKOLE – 2010
BESTE PRESTASIE BAAN
S 0/16
Reinhard Presley (NM)
INTERSKOLE – 2010
BESTE PRESTASIE BAAN
D 0/16
Carla Oliphant (NM)
INTERSKOLE – 2010
BESTE PRESTASIE BAAN
S 0/15
Brian Wolmaraans (DF)
INTERSKOLE – 2010
BESTE PRESTASIE BAAN
D 0/15
Zandri Strydom (DF)
INTERSKOLE – 2010
BESTE PRESTASIE BAAN
S 0/14
Corné Vermeulen (DF)
J. Jacobs (NM)
INTERSKOLE – 2010
BESTE PRESTASIE BAAN
D 0/14
Jamie-Lee Schlemmer
INTERSKOLE – 2010
JUNIOR VICTRIX
Zandri Strydom (DF)
INTERSKOLE – 2010
JUNIOR VICTOR
J. Jacobs (NM)
INTERSKOLE – 2010
SENIOR VICTRIX
Aleesha Gerber (DF)
INTERSKOLE – 2010
SENIOR VICTOR
Kevin Botha (NM)

 

Kriteria
beste prestasies:
baan en veld
Beste ASA punte
Victor en Victrix: Beste ASA punte van 3 items waar 2 uit dié 3 items 1ste plekke moet wees.

Om na die fotos te kyk kliek op die volgende:

Interskole Atletiek Deel 1

Interskole Atletiek Deel 2

Laas Opdateer op Vrydag, 12 Februarie 2010 08:35
 

Malherbiet van die Week

SSA42346

Kliek om meer te lees...

pastarchivesArgief

Presteerder van die Week

SSA42349

Kliek om meer te lees...

pastarchivesArgief

skud

Inskrywingsvormnew

Matriek1990

Matriek1960