|
Geskryf deur Hannes van der Merwe
|
|

Die hoërskole wat aan hierdie byeenkoms deelgeneem het, was:
D. F. Malherbe
Pearson
St. Dominics
Ezekabane
Walmer High
Victoria Park
D.F. se 154 atlete wat aan hierdie byeenkoms deelgeneem het, het skitterend presteer. 34 Atlete het eerste plekke, 35 het tweede plekke en 30 het derde plekke behaal.
60 Atlete het aan die einde van die byeenkoms gekwalifiseer om aan die P.E. Hoërskole-byeenkoms op 17 en 20 Februarie by die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit deel te neem. Saam met hierdie 60 atlete gaan 9 hamergooi-, 4 hekkies-, 2 hindernis en 2 driesprong atlete ook aan genoemde byeenkoms deelneem.
|