Vrydag, 10 September, 2010
Opsies
Statistieke
Inhoud Trefslae : 314306
Jy is hier: Tuisblad

HERALD FIETSTOER PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Arno van Wyk   

 

IMG_3370

mej. A. Carstens

Malherbiete het die skool se naam hoog gehou tydens die onlangse Herald Fietstoer wat op 7 Februarie 2010 plaasgevind het.

Een van die personeellede, mej. A. Carstens, was met haar skitterende tyd van 3 uur 45 minute die tweede vrou in Groep F asook die vyfde vrou uit haar ouderdomsgroep wat klaargemaak het.

03_02_2010_007

Monique Gerber

Monique Gerber het die o/16-afdeling van die toer gewen en slegs 4 minute na die seun wat die o/16-afdeling gewen het, klaargemaak.

Baie geluk!

 

Laas Opdateer op Vrydag, 12 Februarie 2010 13:57
 

Malherbiet van die Week

SSA42346

Kliek om meer te lees...

pastarchivesArgief

Presteerder van die Week

SSA42349

Kliek om meer te lees...

pastarchivesArgief

skud

Inskrywingsvormnew

Matriek1990

Matriek1960