Maandag, 06 September, 2010
Opsies
Statistieke
Inhoud Trefslae : 312901
Jy is hier: Tuisblad

Missie PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Hannes van der Merwe   

Hoërskool D.F. Malherbe, in afhanklikheid van God-Drie-Enig in samewerking met alle rolspelers, sal poog...

1. om ‘n omgewing te skep waar aanvaarde norme, waardes en etiese beginsels, gegrond op die Woord van God, bevorder word;
2. om Afrikaans as onderrig-medium te handhaaf;
3. om effektiewe bestuurstrukture en prosesse te skep waardeur gehalte-onderwys verwesenlik word;
4. om geleenthede te skep waardeur leerders in totaliteit opgevoed word sodat hulle gebalanseerd en gedissiplineerd sal funksioneer;
5. om ‘n interaktiewe spanverhouding tussen alle rolspelers te bevorder en te onderhou.

Laas Opdateer op Sondag, 31 Mei 2009 15:07
 

Malherbiet van die Week

SSA42346

Kliek om meer te lees...

pastarchivesArgief

Presteerder van die Week

SSA42349

Kliek om meer te lees...

pastarchivesArgief

skud

Inskrywingsvormnew

Matriek1990

Matriek1960