Maandag, 06 September, 2010
Opsies
Statistieke
Inhoud Trefslae : 312879
Jy is hier: Tuisblad

Ons Skoollied PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Hannes van der Merwe   
Ons jeug van die helder Suiderstrand
Staan pal op die voorpos van ons land
en groei in die lug wat winde waai
Uit blink-blou see ons jeug van die Baai

Tot eer van ons God en die vaderland
jong bruisende lewe geheel verpand!
Ons liefde klink saam met ons lied in top
die jeug van die Suiderstrand groei op
om deur na die binneland te dra
die vrug van ons hart vir Suid-Afrika
Prof. D.F. Malherbe

 

Laas Opdateer op Sondag, 31 Mei 2009 15:28
 

Malherbiet van die Week

SSA42346

Kliek om meer te lees...

pastarchivesArgief

Presteerder van die Week

SSA42349

Kliek om meer te lees...

pastarchivesArgief

skud

Inskrywingsvormnew

Matriek1990

Matriek1960