Vrydag, 10 September, 2010
Opsies
Statistieke
Inhoud Trefslae : 314289
Jy is hier: Tuisblad

Vakkeuse (Gr 10 – 12) PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Hannes van der Merwe   

Vir die Nasionale Senior Sertifikaat moet 'n leerder 7 vakke aanbied.

Leerders kies een vak uit elk van die groepe

VERPLIGTE VAKKE:

Groep 1 Afrikaans Huistaal
Groep 2 English Home Language
OF
English First Additional Language
Groep 3 Lewensoriëntering
Groep 4
Wiskunde
OF
Wiskundige Geletterdheid

KIES NOG ENIGE 3 VAKKE (EEN UIT ELKE GROEP)

Groep 5
Fisiese Wetenskappe
Geskiedenis
Rekenaartoepassingstegnologie
Verbruikerstudies
Groep 6
Lewenswetenskappe
Dramatiese Kunste
Bedryfstudies
Ingenieursgrafika & Ontwerp *
Groep 7
Rekenaartoepassingstegnologie
Rekeningkunde
Toerisme
Aardrykskunde *

DIE VOLGENDE VAK kan as 8st vak geneem word

Musiek (Ekstra vak)

 

Laas Opdateer op Maandag, 21 September 2009 21:12
 

Malherbiet van die Week

SSA42346

Kliek om meer te lees...

pastarchivesArgief

Presteerder van die Week

SSA42349

Kliek om meer te lees...

pastarchivesArgief

skud

Inskrywingsvormnew

Matriek1990

Matriek1960