|
Geskryf deur Johan Smith
|
|
Muurbal
Die muurbalspan oefen amptelik tydens die tweede en derde kwartaal. Hulle word afgerig deur mnr Viljoen (Oom Sticks) wat nog self aktief muurbal speel en wat ook een van die keurders vir die O.P.-Skolespan is.
Daar is 'n groepie leerders wat net vir ontspanning speel, maar dan is daar ook 'n groepie wat aan wedstryde deelneem en baie gedetermineerd is om te wen.
Lizelle Steunenberg het die O.P.-span vir die afgelope twee jaar gehaal en ons is baie trots op haar.
|
|
Laas Opdateer op Vrydag, 12 Februarie 2010 09:10 |