Maandag, 06 September, 2010
Opsies
Statistieke
Inhoud Trefslae : 312912
Jy is hier: Tuisblad

Meisieskrieket PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Johan Smith   
Meisieskrieket



Meisieskrieket het in die middel 1990's onder leiding van mev. J. van der Merwe begin.
DF het aanvanklik 1 span gehad en het op die oomblik 2 spanne wat in die 2de en 3de-liga wedstryde speel.

Wedstryde vind op Dinsdae plaas en oefeninge op Donderdae.

DF het op die oomblik 3 OP spelers, nl Janita Trytsman, Berndine Waldeck en Heidi Felix
Laas Opdateer op Vrydag, 12 Februarie 2010 09:17
 

Malherbiet van die Week

SSA42346

Kliek om meer te lees...

pastarchivesArgief

Presteerder van die Week

SSA42349

Kliek om meer te lees...

pastarchivesArgief

skud

Inskrywingsvormnew

Matriek1990

Matriek1960