Maandag, 06 September, 2010
Opsies
Statistieke
Inhoud Trefslae : 312904
Jy is hier: Tuisblad

Seunshokkie PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Johan Smith   
Seunshokkie

DF seunshokkie is vinnig besig om naam te maak en is besig om 'n krag te word waarmee rekening gehou moet word.
Twee spanne het hierdie jaar in die tweede liga meegeding, 'n o/16 en 'n o/18 span.

Sewe en twintig entoesiastiese seuns het hierdie jaar hulle stokke opgeneem om DF se naam hoog te hou teen goeie opponente soos VP, Grey, Westering en Framesby.

DF maak van buiteafrigters gebruik. Die afgelope twee jaar het Bruce Perry en Adriaan Marais gehelp om die seuns die nodige dissiplines te laat bemeester.

Een van die hoogtepunte was toe die eerstespan hulle nuwe Cantebury-hemde ontvang het.

Aan talent is daar geen tekort nie en daar word met verwagting uitgesien na 'n goeie 2007-seisoen.
Laas Opdateer op Vrydag, 12 Februarie 2010 09:21
 

Malherbiet van die Week

SSA42346

Kliek om meer te lees...

pastarchivesArgief

Presteerder van die Week

SSA42349

Kliek om meer te lees...

pastarchivesArgief

skud

Inskrywingsvormnew

Matriek1990

Matriek1960