|
Geskryf deur Johan Smith
|
|
Meisiestennis
D.F. se tennispelers neem met baie entoesiasme deel aan die P.E. en Distrikte-skoleliga, gedurende die somer sowel as die winter.
Daar is gewoonlik 4 dogterspanne, waar-van een span gewoonlik in die eerste liga speel.
Oefeninge is op Maandae en Woensdae vanaf 14h30 to 15h30 en wedstryde vind op Dinsdae en Donderdae plaas.
'n Hoogtepunt is gewoonlik die jaarlikse interskolewedstryde teen Hoërskool Nico Malan van Humansdorp.
|
|
Laas Opdateer op Vrydag, 12 Februarie 2010 09:20 |