|
Geskryf deur Johan Smith
|
D.F. MALHERBE OUDLEERDERS-REÜNIE
Die skool beoog om weer die Oudleerderbond te aktiveer. Die eerste geleentheid is 'n kaas-en-wynfunksie op 19 Maart 2009.
Alle oudleerders is welkom! Bring soveel as moontlik van jou klasmaats PLUS onthou-jy-nog-stories saam! Kom lag en bou gees!
19 MAART 2009 in die SKOOLSAAL om 19:00
KONTAK: 041 581 3145 skoolure
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
 |
 |
 |
 |
Komitee: Voor: (vlnr) Lynette Lunn (nee Le Roux) 1988, Reynard Potgieter (1998), Lynette Oosthuizen (nee Matthee) 1977, Bennie de Klerk (1973) Agter: (vlnr) Francois Pienaar (1985), Lorenzo van Vuuren (1987), Karin Souverijn (nee Olivier) 2000, Henry Nel (1960), Karen Goosen (Ehlers) 1990 |
Jaco Pio, Ferde McLeod, André Bosch, Mattheus Hancox, Johan de Klerk
|
Peter Matthee, Lynette Oosthuizen en Ann Oberholzer |
Die Browngesin (van links); Donnay (2008), Graham (2005), Eugene (2004), mev Brown en mnr Ettienne Brown. |
 |
 |
 |
 |
|
Hendri en Karn Muller, Pierre Hauman (Skoolhoof) en Johan Fourie
|
Rene en Bennie De Klerk
|
Henry Nel (Hoofseun 1960), Henry en Mev. Fivas (1960), Mike Kritzinger (1955) |
Hendri Muller, Tom Bezuidenhout en Gerrit van der Merwe
|
|
 |
 |
|
|
Reynard Potgieter (Hoofseun 1998), Douw Geldenhuys (1998) en Jaco Haefele (1997) |
Lorenzo van Vuuren, Francois Pienaar, Willie Benecke |
|
|
|
Laas Opdateer op Maandag, 21 September 2009 21:10 |