Maandag, 06 September, 2010
Opsies
Statistieke
Inhoud Trefslae : 312905
Jy is hier: Tuisblad

reunie PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Johan Smith   

D.F. MALHERBE OUDLEERDERS-REÜNIE



Die skool beoog om weer die Oudleerderbond te aktiveer.
Die eerste geleentheid is 'n kaas-en-wynfunksie op 19 Maart 2009.

Alle oudleerders is welkom!
Bring soveel as moontlik van jou klasmaats PLUS
onthou-jy-nog-stories saam!
Kom lag en bou gees!

19 MAART 2009 in die SKOOLSAAL om 19:00

KONTAK:
041 581 3145 skoolure
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Komitee:  Voor:  (vlnr) Lynette Lunn (nee Le Roux) 1988, Reynard Potgieter (1998), Lynette Oosthuizen (nee Matthee) 1977, Bennie de Klerk (1973)
Agter: (vlnr) Francois Pienaar (1985), Lorenzo van Vuuren (1987), Karin Souverijn (nee Olivier) 2000, Henry Nel (1960), Karen Goosen (Ehlers) 1990

Jaco Pio, Ferde McLeod, André Bosch, Mattheus Hancox, Johan de Klerk

Peter Matthee, Lynette Oosthuizen en Ann Oberholzer Die Browngesin (van links); Donnay (2008), Graham (2005),  Eugene (2004), mev Brown en mnr Ettienne Brown.

Hendri en Karn Muller, Pierre Hauman (Skoolhoof) en Johan Fourie

Rene en Bennie De Klerk

Henry Nel (Hoofseun 1960), Henry en Mev. Fivas (1960), Mike Kritzinger (1955)

Hendri  Muller, Tom Bezuidenhout en 
Gerrit van der Merwe

Reynard Potgieter (Hoofseun 1998), Douw Geldenhuys (1998) en Jaco Haefele (1997) Lorenzo van Vuuren, Francois Pienaar, 
Willie Benecke
Laas Opdateer op Maandag, 21 September 2009 21:10
 

Malherbiet van die Week

SSA42346

Kliek om meer te lees...

pastarchivesArgief

Presteerder van die Week

SSA42349

Kliek om meer te lees...

pastarchivesArgief

skud

Inskrywingsvormnew

Matriek1990

Matriek1960