Maandag, 06 September, 2010
Opsies
Statistieke
Inhoud Trefslae : 312882
Jy is hier: Tuisblad

Kaberet PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Johan Smith   
Kabaret


Die Kabaretgroepie, "Silhouette", is in 2000 o.l.v. Chrizelle Landman gestig.  Die groepie bestaan uit ongeveer 15 lede en sing ligte Afrikaanse en Engelse liedjies.  Hulle klank word professioneel gedoen en 'n choreograaf help met die vertolking van liedjies en danspassies.

Hulle tree op by funksies, damestees en ander geleenthede.  Hulle het onder andere al 'n voorprogram gedoen vir kunstenaars soos Valiant Swart, Lize Beekman, Disselblom, Richard van der Westhuizen en Lochner de Kock, Coenie de Villiers, Anna Davel, Amanda Strydom en vele ander Afrikaanse kunstenaars.
Laas Opdateer op Maandag, 21 September 2009 20:52
 

Malherbiet van die Week

SSA42346

Kliek om meer te lees...

pastarchivesArgief

Presteerder van die Week

SSA42349

Kliek om meer te lees...

pastarchivesArgief

skud

Inskrywingsvormnew

Matriek1990

Matriek1960